August Rush

August Rush
Regisseur Kirsten Sheridan
Produksieleier Richard Barton Lewis
Draaiboek Nick Castle
James V. Hart
Paul Castro
Met Freddie Highmore
Keri Russell
Jonathan Rhys Meyers
Robin Williams
Terrence Howard
William Sadler
Alex O'Loughlin
Musiek deur Mark Mancina
Kinematografie John Mathieson
Redigeerder William Steinkamp
Verspreider Warner Bros.
Uitgereik 21 November 2007
Speeltyd 114 min
Land Verenigde State
Taal Engels
Begroting VS$ 25 miljoen (geskat)
Bruto wins VS$ 66,121,062[1]
Amptelike webtuiste
IMDb-profiel

August Rush is 'n 2007-drama waaragter die regie deur Kirsten Sheridan behartig is en wat deur Nick Castle, James V. Hart, Kirsten Sheridan en Paul Castro geskryf is. Die film word Richard B. Lewis geproduseer. Die film is op 21 November 2007 in die VK vrygestel. August Rush speel af in New York se Washington Square Park en het sprokie-elemente.

  1. boxofficemojo.com

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search